022
022

Case Study – MAKOADI FARMS

CALEDONIA

CLOCOLAN

INSAKE : HOOFLYN ONTWERP VIR WATERTOEVOER NA BESTAANDE EN NUWE SPILPUNTE

Opsomming van die hooflyn ontwerp :

Doel van hooflyn ontwerp :

• Vir die besproei van verskeie gewasse onder spilpunt besproeiing

Gewas & waterbehoeftes (SAPWAT) :

Gewas & waterbehoeftes (SAPWAT) Gewas & waterbehoeftes (SAPWAT)

Water & grond :

  • Waterbron : Bestaande dam op terrein
  • Waterkwaliteit : Onbekend
  • Infiltrasietempo van grond : Onbekend
  • Waterhouvermoë van grond : Geskat 100mm/m (maklik toeganklike water)

Fisiese besproeiingstelsel :

  • Pomp(e) & aandrywing :
    • Bestaande : 4 x Grundfos NK 65-250 pompe (stuwers Ø = 251mm) met 45kW lae spoed elektriese motors – voldoende vir 2013 & 2014 se ontwikkeling.
    • Hierdie pompe is parralel gekoppel waar 3 gelyktydig gebruik sal word om die nuwe ontwikkeling van water te voorsien. Die 4de pomp sal as bystand pomp gebruik word.
    • Die bruto dienspunt van die stelsel is 360m³/h @ 84m, waar een pomp se bruto dienspunt 120m³/h @ 84m is met 251mm Ø stuwers.
  • Kragtoevoer by pomphuis :
    • Bestaande : 1 x 200kVa – 300Amps

Hooflyn :

  • Bestaande : 315mm PVC vanaf pomphuis tot waar die ‘ringmain’ begin vertak.
  • Hoogste vloeisnelheid : < 1.50m/s

Besproeiingstelsel :

  • Grootte van stelsel : 238.50Ha
  • Besproeiingstelsel : Spilpunt/e
    • 7.5 ha Pivot
      2x 64m span + 1x 26 oorhang
      Totale lengte = 154m
      12mm / 24h pakket
      Vloei benodig = 37.48m³/h
      Omwentelingstyd @ 100% = 5.19h
      Minimum Neerslag (@ 100% verstelling) = 2.6mm
      Neerslag tempo van laaste nozzle = 29mm/h
    • 10ha Pivot
      3x 51.2m span + 26m oorhang
      Totale lengte = 179.6m
      12mm / 24h pakket
      Vloei benodig = 50.93m³/h
      Omwentelingstyd @ 100% = 6.23h
      Minimum Neerslag (@ 100% verstelling) = 3.12mm
      Neerslag tempo van laaste nozzle = 33.82mm/h
    • 15ha Pivot
      3x 64m span + 26m oorhang
      Totale lengte = 218m
      12mm / 24h pakket
      Vloei benodig = 75m³/h
      Omwentelingstyd @ 100% = 7.78h
      Minimum Neerslag (@ 100% verstelling) = 3.89mm
      Neerslag tempo van laaste nozzle = 41.03mm/h
    • 20ha Pivot
      4x 57.6m span + 26m oorhang
      Totale lengte = 256.4m
      12mm / 24h pakket
      Vloei benodig = 104m³/h
      Omwentelingstyd @ 100% = 9.33h
      Minimum Neerslag (@ 100% verstelling) = 4.67mm
      Neerslag tempo van laaste nozzle = 48.24mm/h
    • 25ha Pivot
      4x 64m span + 26m oorhang
      Totale lengte = 282m
      12mm / 24h pakket
      Vloei benodig = 125.34m³/h
      Omwentelingstyd @ 100% = 10.37h
      Minimum Neerslag (@ 100% verstelling) = 5.19mm
      Neerslag tempo van laaste nozzle = 53.05mm/h
    • 31ha Pivot
      5x 57.6m span + 26m oorhang
      Totale lengte = 314m
      12mm / 24h pakket
      Vloei benodig = 155.35m³/h
      Omwentelingstyd @ 100% = 11.6h
      Minimum Neerslag (@ 100% verstelling) = 5.84mm
      Neerslag tempo van laaste nozzle = 59.06mm/h
  • Hoeveelheid Spilpunte : 18
  • Outomatisasie :
    • Geen

Bestuur van stelsel :

  • Die aangeduide skedule van operasie is net om die ergste twee gevalle te kon identifiseer en daar volgens is die ‘ringmain’ se ontwerp gebaseer.
  • Die stelsel is ontwerp om tenminste 60% van geplante oppervalk op enige tyd te kan besproei.

Stelsel ontwerp norme :

  • Die ontwerp is volgens SABI se minimum ontwerpsnorme gedoen

SHAWN KUTER

ONTWERPER • OPMETER