Testimonials

We are extremely proud our clients and customers, and are happy to assist them in any way we can. These testimonials highlight our contributions.

Holley Brothers (Pty) Ltd Kwazulu-Natal

Our company moved to lrricheck a few years ago after receiving good reports about their service from a local Avo farmer. Since our move, and after advice from them, we have made many changes to our irrigation and to date I believe we are seeing the benefits of these changes. We have really enjoyed the…

read more >>
RP Strauss besproeiings Boer langs die Oranje Rivier in die Luckhoff distrik

RP Strauss is n besproeiings boer langs die Oranjerivier in die Luckhoff distrik. Daar word hoofsaaklik met mielies koring, lusern & pekanneute geboer. Sedert 2001 maak ek gebruik van Irricheck se Skedulerings program ,en dit was van dag 1 af vir my van onskatbare waarde aangesien dit my baie tyd spaar itv om lande deur…

read more >>
Robin Baldie , J Baldie & Sons

J Baldie & Sons have been involved with IrriCheck for the last three years. In that time the price of electricity has increased by 30%. Our main focus is pome fruit production in the Langkloof Valley. It’s not about changing your whole system, it’s about fine tuning, and with the help of Johan Potgieter (Consultant)…

read more >>
Hein Langmann, Jimmy Booysen – Plaas Bestuurders , Boontjiesrivier & Boschkoof Boerdery

Citrus produsent Boontjiesrivier en Boschkloof te Citrusdal maak sedert die begin van 2014 gebruik van Irricheck se skedulerings diens en sagteware. Dit is baie eenvouding om die aanbevelings te volg asook koste effektief. Ons het ‘n toegeweide konsultant wat ons grafieke bestuur en metingspunte diens. Diens en ondersteuning was van die staanspoor af uitstekend. Irricheck…

read more >>
Rupert Erasmus – Bestuurder Cemader Plaas, Broodkraal Landgoed Piketberg

Ons het die 2015 seisoen met die Irricheck sisteem begin op Broodkraal Landgoed Plaas Cemadar, waar ons Tafeldruiwe produseer. Een van die eerste waarnemings wat die Tegniese Konsultant, Harold Schreiber gemaak het, was dat ons huidige probes nie op die korrekte plekke geplant was nie. Dit sal lei tot onakkurate inligting gedurende besproeiingstyd. Gevolglik het…

read more >>