Hein Langmann, Jimmy Booysen – Plaas Bestuurders , Boontjiesrivier & Boschkoof Boerdery

Citrus produsent Boontjiesrivier en Boschkloof te Citrusdal maak sedert die begin van 2014 gebruik van Irricheck se skedulerings diens en sagteware. Dit is baie eenvouding om die aanbevelings te volg asook koste effektief. Ons het ‘n toegeweide konsultant wat ons grafieke bestuur en metingspunte diens. Diens en ondersteuning was van die staanspoor af uitstekend. Irricheck se span help ons om die meeste uit ons stelsel te kry. Met deurlopende probleem oplossing, waardevolle landboukundige insette en plaas besoeke op ‘n gereelde basis is ons gerus dat hulle ons beste belange op die hart dra.