RP Strauss besproeiings Boer langs die Oranje Rivier in die Luckhoff distrik

RP Strauss is n besproeiings boer langs die Oranjerivier in die Luckhoff distrik. Daar word hoofsaaklik met mielies koring, lusern & pekanneute geboer.

Sedert 2001 maak ek gebruik van Irricheck se Skedulerings program ,en dit was van dag 1 af vir my van onskatbare waarde aangesien dit my baie tyd spaar itv om lande deur te ry en te boor. Dit het die raaiwerk van moet ek of moet ek nie besproei uitgehaal Dit bring definitief n besparing in my eletrisiteits rekening en op die besproeiing toerusting wat nie onnodig loop as dit kan staan. Dit het die versuip kolle uit my lande gehaal. Ons het n baie toegewyde konsultant Kambro Swanepoel wat gereeld die aanbevelings verfyn en aanpassings maak waar nodig en ook vinnig reageer as daar n foutiewe “probe” in die veld is.

U kan my gerus kontak by 082 7755454 vir vêrdere navrae.